Sirkels
Ma Aasvoël neem vir Klein Aasvoël op sy eerste vlug. Terwyl hulle vlieg, sien hulle ’n gemsbok wat na aan die dood is. Ma Aasvoël wys vir haar seun dat een dier se einde die begin van nuwe lewe vir baie ander diere is.
Other languages
Sign up to receive notifications whenever we release new books
Get notified