Mamma se hande

Dis vir my lekker as ek en Mamma saam is. Haar pragtige hande dans en maak gebare. Ek hou haar dop en ek leer. Suid-Afrikaanse Gebaretaal is Mamma se taal en nou is dit ook my taal.

ISBN: 978-1-997425-43-4

BISAC: JUV013000, JUV014000, JUV009000

Sign up to receive notifications whenever we release new books

Get notified