’n Vis en ’n Geskenk
Een spesiale Vrydag trek Yusuf se pa sy klere aan lank voor dit lig word. Hy waai vir Yusuf tot siens. Yusuf se oë blink toe Pappa sê: “Vandag is die dag dat ek ’n vis gaan vang en vir jou ’n geskenk gaan huis toe bring.”
Other languages
Sign up to receive notifications whenever we release new books
Get notified