Saam is ons sterk: Die Storie van Albertina Sisulu

Een strawwe winter het baie mense in die land siek geword. Ma Monikazi se wange het soos vuur gebrand. Sweet het van haar liggaam afgedrup. Sy wou die yskoue gras teen haar gesig druk om af te koel. Onder haar kombers het sy haar maag vasgehou en vir die baba binne-in haar gesing: “Wees sterk, kleinding. Die winter duur nie lank nie. Wees dapper, kleinding. Saam is ons sterk!”

ISBN: 978-1-928377-02-3

BISAC: JUV014000, JUV074000

Sign up to receive notifications whenever we release new books

Get notified